top of page

Ander programme

Die Sentrum bied ook Musiek as Skoolvak aan. Graad 8 tot 12 word aangebied volgens die CAPS sillabus. Ons bied ook 'n Oorbruggingskursus aan vir leerders wat BMus wil studeer, maar wat nie daarvoor kwalifiseer nie, omdat hulle nie musiek as vak op Skool geneem het nie.

Ons gaan ook hierdie jaar begin met musiekwaarderingsgroepe waarin ons saam gaan luister en gesels oor komponiste, klassieke musiek, ligte musiek en jazz.

bottom of page